• 2024-09-19 5:32 PM

WorldWar3

A community for discussion related to Unidentified Flying Objects. Share your sightings, experiences, news, and investigations.

Arrestasie. Govan Mbeki/ Meadowstr. 4h30. 14 Februarie 2024.

Arrestasie. Govan Mbeki/ Meadowstr. 4h30. 14 Februarie 2024. Net na 4h30 vanoggend is ‘n verdagte persoon, deur ons kameraoperateurs, opgemerk in Govan Mbeki rylaan. Die verdagte se optrede het ons genoodsaak om reaksie voertuie uit te stuur en tesame met Afriforum se patrolleerders, is die verdagte vasgetrêk waar hy probeer wegkruip het. Buiten die huisbraak-toerusting is daar ook ‘n ongelisensieerde vuurwapen in sy besit gevind. Die Verdagte is gevolglik deur die SAPS gearresteer vir verdere ondersoek. 

One thought on “Arrestasie. Govan Mbeki/ Meadowstr. 4h30. 14 Februarie 2024.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *